Oudpresident Jacob Zuma sal na verwagting in die Suid-Gautengse hooggeregshof verskyn. Dit om te verseker sy private vervolgingsaak teen president Cyril Ramaphosa bly op die hofrol.

Zuma het glo destyds ‘n klagte by Ramaphosa ingedien omdat advokaat Billy Downer, staatsaanklaer in die korrupsiesaak teen Zuma, na die oudpresident se bewering sy mediese rekords aan die media gelek het.

Zuma sê Ramaphosa se versuim om op sy klagte hieroor te reageer, maak van Ramaphosa ‘n medepligtige in die aangeleentheid.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×