Oudpresident Jacob Zuma, stu vandag voort met sy meedoënlose vervolgingstryd teen president Cyril Ramaphosa.

Zuma het die president daarvan beskuldig dat hy ‘n medepligtige is in die saak waarby staatsadvokaat Billy Downer en joernalis Karyn Maughan betrokke was. Die Appèlhof het in Julie verlede jaar gelas dat Zuma se private vervolging van president Ramaphosa onwettig en ongrondwetlik is, en het die aansoek tersyde gestel.

Die hof het ook private vervolging verbied. Zuma neem nou die uitspraak dat die dagvaarding wat teen die Ramaphosa uitgereik is, onwettig en ongeldigis, op appèl.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×