Die vleisinvoerder Merlog Foods het gewaarsku dat Suid-Afrika voedseltekorte en hoër pryse in die gesig staar indien onnodige blokkasies by die grens nie opgelos word nie.

Suid-Afrika het onlangs die invoer van meganies ontbeende vleis uit Brasilië heropen.

Dit is nadat hulle in Mei weens die uitbreking van voëlgriep in ‘n streek gesluit is.

Volgens Merlog Foods word die eerste verskepings uit Brasilië nou vanaf 18 Augustus verwag, maar dit loop nou die risiko om verder vertraag te word deur verouderde invoeradministrasie by die grens.

error: Inhoud is beskerm !!