Die Solidariteitsbeweging is tans op ‘n uitgebreide besoek aan Amerika vir gemeenskapsdiplomasie.

Volgens die beweging se voorsitter, Flip Buys, is die regering en die ANC medepligtig aan die swak diplomatieke betrekkinge tussen Suid-Afrika en die VSA.

Buys sê hulle kan nie meer vertrou word om die betrekkinge alleen te hanteer nie.

Hy sê die land is te belangrik om dit in hul hande te laat.

LUISTER: 

error: Inhoud is beskerm !!