Die Israeliese minister van verdediging, Israel Katz, het Hamas gewaarsku om sy wapens neer te lê, of hy sal die vernietiging van Gasa en sy eie uitwissing moet trotseer.

AFP berig Katz het gesê dit is ‘n laaste waarskuwing aan die Hamas-moordenaars en -verkragters in Gasa en in luukse hotelle in die buiteland.

Hy dring aan op die vrylating van gyselaars en op ‘n wapenstilstand, anders sal Gasa vernietig word.

error: Inhoud is beskerm !!