Die Suid-Afrikaanse netbalspan het nuwe era afgeskop met ‘n gemaklike oorwinning oor Malawi Woensdagaand.

Die Suid-Afrikaners het nuwe afrigters, Jenny van Dyk en Zanele Mdodana , met die Vrystaatse speler, Khanyisa Chawane wat die span se nuwe kaptein is.

Die era het in Johannesburg afgeskop in die vorm van die Spar-uitdaagreeks.

Hulle het Malawi met 68-31 geklop, en sal weer Sondag om drieuur weer in aksie wees.

 

error: Inhoud is beskerm !!