FIETSRY – Die 2-malige Tour de France kampioen Jonas Vingegaard het ’n suksesvolle operasie ondergaan om sy sleutelbeen te herstel na sy val verlede tydens Tour of the Basque Country fietsren.
Die spanhoof van Visma Richard Plugge het ook stem dik gemaak rondom die veiligheid van fietsryers waar verskeie deelnemers gedurende die Basque Country Toer ernstige beserings opgedoen het soos onder andere Primoz Roglic en Remco Evenepoel.
*Vingegaard sal vir die volgende paar weke genoeg kans kry om te herstel en ook weer gereed te maak vir die 111de uitgawe van die Tour de France wat die 29ste Junie in Parys wegtrek.