Die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad (Nedlac) het ‘n beroep op werkgewers gedoen om werkers aftyd te gee om op 29 Mei te stem.

Nedlac het ‘n beroep op werkgewers gedoen wat noodsaaklike dienste aanbied om te verseker dat voldoende voorsiening gemaak word vir werknemers om hul aangewese stemlokale te besoek. Nedlac se sameroeper, Kaizer Moyane, het bygevoeg dat indien werkgewers hulle wend tot die aftrek van salarisse van werkers wat gaan stem het, die werkgewer van onbillike arbeidspraktyke aangekla kan word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×